Ask a question or
Order this book


Browse our books
Search our books
Book dealer info


PIETER DUVENAGE - Afrikaanse Filosofie

Title: Afrikaanse Filosofie
Description: AFRICAN SUN MeDIA, 2016. Paperback. Pp: 316. Hierdie is die eerste boeklengte poging om ?n Afrikaanse filosofiese tradisie te beskryf binne die konteks van die Suid-Afrikaanse geskiedenis, en om die geskiedenis van die filosofie internasionaal te interpreteer. In die proses word van die belangrikste Afrikaanse filosowe self aan die woord gestel. Dit is werklik ?n waardevolle kultuurhistoriese dokument en ?n enorme bydrae tot die intellektuele geskiedenis in Suid-Afrika.Desmond PainterDepartement SielkundeUniversiteit Stellenbosch˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙˙ Oor ?n periode van amper twee dekades, wat nagenoeg saamval met die eerste twee dekades n  die einde van apartheid, het Duvenage in samewerking met sy gespreksgenote ?n merkwaardige tydsdokument saamgestel. Hierin blyk nie net watter boeiende denkarbeid in die skadu van apartheid deur hierdie denkers in Afrikaans en ander tale verrig is nie, maar ook watter reuse denkuitdagings die plaaslike konteks steeds stel. Johann RossouwDepartement FilosofieUniversiteit van die Vrystaat˙. ISBN: 9781920382780. Cond./Kwaliteit: Goed.

Keywords: 9781920382780

Price: EUR 15.00 = appr. US$ 16.30 Seller: De Slegte
- Book number: 2341855

See more books from our catalog: Filosofie